Denneoord KVOCCT

Volume 5 nr. 1

So you are back again! So last time was not that bad. If you found something worthwhile during the autumn school we hope you find more of it during this school.

Die belangrikste aspek is sekerlik die feit dat so ‘n kontaksessie die oortuiging bring dat ‘n mens nie alleen in die ellende is nie. Ons hoop dat u sal agterkom dat die dosente groot simpatie met ellende het. Dit gaan egter om ‘n taak waarvan die waarde nie in geld bereken kan word nie. Ons glo ook nie dat u gelukkig sal voel as u weet dat die standaard van u opleiding nie bo alle verdenking is nie. Byt dus maar vas – die einde sal langer soet wees as wat die studie bitter was.

We hope that you will go away from Denneoord not remembering the cold and wet feet but the warmth of cameraderie with fellow students and lectures. Success requires pains and brains.

Share This