Klaskamerkultuur  – Wat is dit? Wat beteken dit?

Klaskamerkultuur – Wat is dit? Wat beteken dit?

Klaskamerkultuur– wat is dit? Wat beteken dit? Ek moet weer hieroor nadink, sodat ek vir myself duidelikheid kan kry oor wat ek wil bereik en hoe ek dit wil bereik. Wat jare se ervaring in baie klasse oor baie vlakke heen (dit sluit in werk met kinders in die...
En so hou ek weer skool…

En so hou ek weer skool…

En so hou ek weer skool…   “Ek is bang”, sê ek aan my susters. Hulle knik begrypend. Om op die ouderdom van 73 weer voor ’n klas Graad 8-kinders te staan, in vandag se tye met vandag se kinders, is immers nie maklik nie. Ek het wel tot onlangs klas gegee...